Lianie May - Bekhou, Kophou Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

Ons sit al weer voor die tv
En wonder wie gaan wen
Die kans is skraal vir beker hierdie jaar

Maar daar is tog een orwinning
Al het ons ups en downs
Om jou te he is beter as die res
Maar dit is

[Koor]
Bek hou, kop hou
Uit hou aanhou
En hand aan hand sal ons daaroor lag
20 jare van nou
En ek is steeds by jou
En hand aan hand sal ons daaroor lag.

Jy kyk weer diep in my oe
En se dat jy weer glo
Dat die lewe dalk eenvoudig eintlik is

Dit is maar hoop en geloof
Bid en jammer se
Maar sonder jou sou ek net heel verdwaal

[Koor]
Bek hou, kop hou
Uit hou aanhou
En hand aan hand sal ons daaroor lag
20 jare van nou
En ek is steeds by jou
En hand aan hand sal ons daaroor lag.

En die oggend kom
En jy le nog steeds styf aan my
En sou ek kon
Sou ek niemand anders ooit wou he

[Koor]
Bek hou, kop hou
Uit hou aanhou
En hand aan hand sal ons daaroor lag
20 jare van nou
En ek is steeds by jou
En hand aan hand sal ons daaroor lag.

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog