Lianie May - Die Een Wat Jy Wil Hê Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

Ek doen net wat jy sê
Net wat jy wil hoor
Dis hoe jy my toor
En wat jy reg kry
Maar deur dit als is jy nie by my

En kan jy sien hoe ek vir jou val
Hoe ek vir jou wil wees wat jy wil hê
Kan jy nie hoor nie
Ek wens ek kon net vir jou sê

[Koor]
As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
Ek het jou klaar verloor
Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord
Ek trek die kortste loot
As jy kan sê wat ek bedoel, en hoe jy eintlik oor my voel

Sou dit nie nodig wees nie 'om my brein te spoel'
Want as die een wat jy wil hê, jou nie wil hê nie.

Wil jy hoor wat ek sê
Of wat ek wil hê
Of speel jy die fool
Jy hou my buite
En deur dit als voel jy niks vir my
Maar jy sal sien
Ek gee nie so gou op
Smokkel met jou kop
Ek wil jou he
Ek wou nog altyd
Net hoor hoe jy dit vir my sê

[Koor]
As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
Ek het jou klaar verloor
Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord
Ek trek die kortste loot
As jy kan sê wat ek bedoel, en hoe jy eintlik oor my voel

Sou dit nie nodig wees nie 'om my brein te spoel'
Want as die een wat jy wil hê, jou nie wil hê nie.

Jy sê, dis wat ek soek
Try elke trick in die boek
Druk jou in 'n hoek
En vir daai rede
Moet ek maar val
Want ek wil hê, wat elke girl ook wil hê
Net iemand wat sê
Dat sy is die een
Maar dis nie jy nie
Ek wens ek kon dit vir jou sê.

[Koor]
As ek probeer is dit te laat
As ek jou soen dan raak jy kwaad
Ek het jou klaar verloor
Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord
Ek trek die kortste loot
As jy kan sê wat ek bedoel, en hoe jy eintlik oor my voel
Sou dit nie nodig wees nie 'om my brein te spoel'
Want as die een wat jy wil hê, jou nie wil hê nie.

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog