Lianie May - Die Man Wat By My Staan Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

'n man wat 'n vrou, nog so kan laat voel
Ek weet jy is vir my bedoel
Want jy ken my hoop, en jy ken my vrees
En ek wil by geen ander wees

Is daar geen ander vir my
By jou is waar ek wil bly...

[Koor]
Jy's die man wat by my staan
Jy wat my dra
Jy's altyd daar

Jy's die man wat by my staan
My elke tree
Jou alles gee
Jy's die man wat by my staan

By jou kan ek lag, en jy sal my kry
Daar waar ons saam op more wag
En dit wat jy se, dis jy wat my ken
En so het jy my hart gewen

Is daar geen ander vir my
By jou is waar ek wil bly...

[Koor]
Jy's die man wat by my staan
Jy wat my dra
Jy's altyd daar

Jy's die man wat by my staan
My elke tree
Jou alles gee
Jy's die man wat by my staan

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog