Lianie May - Laat God Die Wêreld Was Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

Ek sien 'n wêreld waar liefde weer staan
Waar ons kan voel dat ons êrens heen gaan
Verlore soek ons na rede

Ek leef 'n tyd waar die kwaad ons omdraai
En Niemand weet waar die golf sal omswaai
Verlore soek ons na, 'n woord op ons gebede

[Koor]
Staan saam vir vrede,
Vir vrede, vir lewe
Gee elke kind die kans om die droom te kry, soos belowe
Staan saam, staan hier en nou, laat ons bou, en onthou
Dra net liefde om jou,
Staan saam dat God die wêreld was

Ek voel 'n wêreld waar omgee vergaan
Waar Niemand voel en waar alles los staan,
Verlore, voel haat tevrede
So draai jouself dat die wêreld omdraai
Draai as 'n mens en laat ons weer goed draai
Gebore, roep ons na, 'n woord op ons gebede

[Koor]
Staan saam vir vrede,
Vir vrede, vir lewe
Gee elke kind die kans om die droom te kry, soos belowe
Staan saam, staan hier en nou, laat ons bou, en onthou
Dra net liefde om jou,
Staan saam dat God die wêreld was

[Brug]
Want elke uur word net te laat
So vat die uur en vat my hand,

[Koor]
Staan saam vir vrede,
Vir vrede, vir lewe
Gee elke kind die kans om die droom te kry, soos belowe
Staan saam, staan hier en nou, laat ons bou, en onthou
Dra net liefde om jou,
Staan saam dat God die wêreld was

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog