|
Lyric provided by www.seekalyric.com |
As ek vra wat jy dink Wees nou eerlik en sĂȘ dit vir my Jy's gekerf in my hart En ons lewens gedeel met 'n rede Gee my net 'n aantwoord met 'n rede wat ek kan verstaan Maar my liewer seer voor ek langer in die duister rond dwaal Sommer is nie cool Lyk ek dan soos 'n fool? As jy my weer wil sien, gee my 'n rede Jammer is te laat Jy weet ek word nie kwaad Ek vra net vir 'n rede Jy weet ek soek nie na nog moeilikheid En soek die waarheid en ek trek dit uit jou uit Sommer is nie cool Lyk ek dan soos 'n fool? Gee vir my 'n rede Hoekom nie, hoekom nou Wil jy altyd die waarheid by jou hou? Wat van my? Wat van jou? Wil jy altyd emosies hier uithou? Die waarheid maak mens seer En ek wonder of ek als wil weet kan vergeet Al is dit wit en swart waarteen anders kan ons onsself meet maar jy weet Reg of verkeerd ek sal net weet as ek dit uit jou mond hoor Ek's opgeskeur ek vra nie veel meer as Wat bly vir ons oor Al die seerkry weer van voor Hoekom het ek weer verloor |