|
Lyric provided by www.seekalyric.com |
Geslote agterdeure Geheime ver verlede Kyk verby die wete Die twyfel waarteen ek my blind wil staan Hou sy jou hart so gebonde? Kan jy so leef daarsonder? Dit dwaal in my gedagtes Die tyd was reg vir my maar wat van jou? Jy weet my hart klop net vir jou Maar wat van jou hart, wat van jou? Is dit ooit verby? Wie se hart kies jy? Kan ek maar hoop? Kan ek in ons glo? Is dit ooit verby? As jy raak aan my As jy drome droom Is dit ek of sy? Wat jou siel met 'n deernis kom aanraak Gevoelens in jou kom wakkermaak Jy dwaal nog so verlore Jy kyk nog so gebroke Maar ek weet daar's genesing Van wonde wat die letsels op jou hart kan agterlaat Hou vas aan my dan wys ek Ons liefde jou sal deurtrek Dit voel dalk soos die einde Maar saam kan ons op liefde hoop en alles nuut begin Jy weet my hart klop net vir jou Gee my jou liefde vir nou Verlore kanse Weet sy dit nou Ek sal jou vashou Net by my hou |