|
Lyric provided by www.seekalyric.com |
Maak toe my oë El sien jou weer Ek voel jou asem in my nek Ek kan nie keer Jy fluister vir my Soos die maand wat elke aand volmaak sê jy my naam Waar's jy nou? As die stukkies van my lewe rondlê Waar's jy nou? As die woorde wag wat jy nog kon sê Waar's jy nou? As die laatste korrel sand uit die uurglas breek Dis stil in my Dit maak so seer Hoe moet ek glo dat ons hieruit kon leer Als was volmaak Maar soos 'n roos het dit verwelk en Als verloor wat bly nou oor Stukke breek uit my Storms woed verby Vir ewig is 'n lang tyd Nog een keer vir my Neet een keer by my Nog 'n laatste vir my |