|
Lyric provided by www.seekalyric.com |
Jy dink jy's cooler as ekke want jy rook Yves Saint Laurent sigarette Jy dink jy's cooler as ekke want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tette. Jy dink jy's cooler as ek want jy't 'n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed Jy dink jy's cooler as ek want jy's elke jaar by die J&B Met. Jy's ou nuus ek kom met rou beats Jy le en wag ek gan soek iets Jy's ice tea ek's witblits Jy's lite bier ek's spirits Jy's die ou met die new fresh look Ek's die ou met die Pep Stores broek Ek watch jou jy koekeloer oukes jy forward nog Vernon Koekemoer jokes Ek's fantasties jy's spasties Ek vat an poppies jy raak an klein kids Jy's Tim Voster ek's Chris Edwards Jy's innie bosse ek rol innie vet shit Jy's boring soos liedjies ommie kampvuur my styl slick sneak suutjies soos 'n vampier jou styl kak sag soos 'n pink marshmallow meisies skree vir net "one night in parow" Jy dink jy's cooler as ekke want jy hang saam met models en ek hang saam met slette Jy dink jy's cooler as ekke want ek's 'n rapper en jy sing in falsette Jy dink jy's cooler as ek want ek ry op met die bus en jy vlieg op met 'n jet Jy dink jy's cooler as ek want jy ry in 'n Peugeot twee nul ses Jy rol met 'n selfoon in jou pen Ek rol nog met 'n 3310 My styl gooi sexy korrek Jy dra nog fokken Mr Price Red As ek instap skrikkie hele fokken bar Jy kry nog fokken geld by jou ma Ek los die hele jol papnat As jy instap begin die hele jollie pad vat ek's Amerika jys Irak ek bomb jou lat die kak slap spat Ek's 'n Bic pen jy's 'n Mont Blanc Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand Ek's original jy's gecopy Ek's 'n flash drive jy's 'n floppy Jy maak of jy alles het ma jy's fake Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit Jy dink jy's cooler as ekke want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke Jy dink jy's cooler as ekke want jy's die gentleman bra eksie prette Jy dink jy's cooler as ek want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie in Quebec. Jy dink jy's cooler as ek omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het Jack Parow bra ek's n poes woes Jy eet caviar en couscous Ek drink Klipdrif jy drink Peroni Jy't vriende in Swede ek het vriende in Benoni Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more Jy koop al jou fokken klere by a store Jy dra net fokken Polo shirts Shame jy luister na die Dirty Skirts My naam's Parow dik heavy uitgeskollie Jy lyk soos Jeremy de Tollie Jack Parow die life van die party Jy dra net fokken Issey Miyake Jy's too cool for school eks mos kief Ek's grasshopper jys Lacoste sportief Jy lat die koek flop ek lat die huis rys Jou meisie het 'n foto van my piel op haar Space Case |