|
Lyric provided by www.seekalyric.com |
[Jay] Die lewe het sy wilde paaie met jou Geloop deur die storms deur storms tot nou Maar ek weet ek is nou veilig by jou [Lianie] En nou't ek geleer wat jy se is jou woord Se weer die woorde, ek speel die akkoord En ek weet, ek is nou veilig by jou, [Koor] Saam is ons beter, as stoksiel alleen Want twee is mos beter, beter as een Om jou hele lewe, by iemand te wees Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees [Jay] Wat sal die wyser van tyd oor jou hou Sal hy jou uitvra oor wat jy nog wou Sal hy weet ek wil nie meer sonder jou [Lianie] Want deur al die twyfel sal ek vir jou wys Ek los my spore, want jy word my huis Jy sal weet, ek wil nie meer sonder jou, [Koor] Saam is ons beter, as stoksiel alleen Want twee is mos beter, beter as een Om jou hele lewe, by iemand te wees Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees [Brug] Al die nagte sonder jou Al die nagte sonder jou Jy weet jy hoort by my of ons altwee saam Los jou verlede ek sal jou daar kry [Koor] Saam is ons beter, as stoksiel alleen Want twee is mos beter, beter as een Om jou hele lewe, by iemand te wees Is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees |