Lyric provided by www.seekalyric.com |
[Vers 1] Jy speel met my gedagtes En ek bly so verlief op jou Ek dink net aan jou Jy hou my kop so besig En heeldag lank dink ek net aan wat jy aan my doen [Koor] Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien My hart is aan die wonder en ek wonder of ek jou verdien Lees tussen die lyne, baby Jou hart was nog altyd myne Net soos gister wens ek jy was hier En dis so maklik soos 1, 2, 3 [Verse 2] Wys my waar le jou hart nou Wys my waar ek dit nou kan kry Wys my "ek en jy" Bly in my hart vir altyd En hou my stywer vas Ek wil net by jou wees [Koor] Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien My hart is aan die wonder en ek wonder of ek jou verdien Lees tussen die lyne, baby Jou hart was nog altyd myne Net soos gister wens ek jy was hier En dis so maklik soos 1, 2, 3 [Brug] Ek wens jy kan nou terugkom Ek wens jy sien my wereld draai net Om en om en om en om jou [Koor] Een, twee, drie ek tel die ure tot ek jou weer sien My hart is aan die wonder en ek wonder of ek jou verdien Lees tussen die lyne, baby Jou hart was nog altyd myne Net soos gister wens ek jy was hier En dis so maklik soos 1, 2, 3 |