Lyric provided by www.seekalyric.com |
Ons sit al weer voor die tv En wonder wie gaan wen Die kans is skraal vir beker hierdie jaar Maar daar is tog een orwinning Al het ons ups en downs Om jou te he is beter as die res Maar dit is [Koor] Bek hou, kop hou Uit hou aanhou En hand aan hand sal ons daaroor lag 20 jare van nou En ek is steeds by jou En hand aan hand sal ons daaroor lag. Jy kyk weer diep in my oe En se dat jy weer glo Dat die lewe dalk eenvoudig eintlik is Dit is maar hoop en geloof Bid en jammer se Maar sonder jou sou ek net heel verdwaal [Koor] Bek hou, kop hou Uit hou aanhou En hand aan hand sal ons daaroor lag 20 jare van nou En ek is steeds by jou En hand aan hand sal ons daaroor lag. En die oggend kom En jy le nog steeds styf aan my En sou ek kon Sou ek niemand anders ooit wou he [Koor] Bek hou, kop hou Uit hou aanhou En hand aan hand sal ons daaroor lag 20 jare van nou En ek is steeds by jou En hand aan hand sal ons daaroor lag. |