Lyric provided by www.seekalyric.com |
'n man wat 'n vrou, nog so kan laat voel Ek weet jy is vir my bedoel Want jy ken my hoop, en jy ken my vrees En ek wil by geen ander wees Is daar geen ander vir my By jou is waar ek wil bly... [Koor] Jy's die man wat by my staan Jy wat my dra Jy's altyd daar Jy's die man wat by my staan My elke tree Jou alles gee Jy's die man wat by my staan By jou kan ek lag, en jy sal my kry Daar waar ons saam op more wag En dit wat jy se, dis jy wat my ken En so het jy my hart gewen Is daar geen ander vir my By jou is waar ek wil bly... [Koor] Jy's die man wat by my staan Jy wat my dra Jy's altyd daar Jy's die man wat by my staan My elke tree Jou alles gee Jy's die man wat by my staan |