Lyric provided by www.seekalyric.com |
Ek sien 'n wêreld waar liefde weer staan Waar ons kan voel dat ons êrens heen gaan Verlore soek ons na rede Ek leef 'n tyd waar die kwaad ons omdraai En Niemand weet waar die golf sal omswaai Verlore soek ons na, 'n woord op ons gebede [Koor] Staan saam vir vrede, Vir vrede, vir lewe Gee elke kind die kans om die droom te kry, soos belowe Staan saam, staan hier en nou, laat ons bou, en onthou Dra net liefde om jou, Staan saam dat God die wêreld was Ek voel 'n wêreld waar omgee vergaan Waar Niemand voel en waar alles los staan, Verlore, voel haat tevrede So draai jouself dat die wêreld omdraai Draai as 'n mens en laat ons weer goed draai Gebore, roep ons na, 'n woord op ons gebede [Koor] Staan saam vir vrede, Vir vrede, vir lewe Gee elke kind die kans om die droom te kry, soos belowe Staan saam, staan hier en nou, laat ons bou, en onthou Dra net liefde om jou, Staan saam dat God die wêreld was [Brug] Want elke uur word net te laat So vat die uur en vat my hand, [Koor] Staan saam vir vrede, Vir vrede, vir lewe Gee elke kind die kans om die droom te kry, soos belowe Staan saam, staan hier en nou, laat ons bou, en onthou Dra net liefde om jou, Staan saam dat God die wêreld was |