Lyric provided by www.seekalyric.com |
[Vers 1] Daar's 'n pad na jou hart my lief Daar's 'n pad na jou hart En dis donker jy hou dit diep Maar ek hoor dit in jou hartklop, as ek luister En jou drome dit fluister Al jou drome vir my [Koor] Oor 7 oseane Verby die mooiste lande Deur dit alles wys jy my, 'n pad na jou hart En soos my siel jou nader 'n skeep in donker aande Wys jy die lig vir my 'n pad na jou hart [Vers 2] In 'n omblik kyk jy na my Ek wil dit heilig hou Maar jou oë kyk lank en diep En ek hoor dit uit die donker, dis geen fluister En my drome, jy luister Dis my drome vir jou [Koor] Oor 7 oseane Verby die mooiste lande Deur dit alles wys jy my, 'n pad na jou hart En soos my siel jou nader 'n skeep in donker aande Wys jy die lig vir my 'n pad na jou hart [Brug] Ek staan alleen op draaie Sê my nou hoe lê jou paaie Wys my hoe lees ek die kaart, En so vind ek die pad [Koor] Oor 7 oseane Verby die mooiste lande Deur dit alles wys jy my, 'n pad na jou hart En soos my siel jou nader 'n skeep in donker aande Wys jy die lig vir my 'n pad na jou hart |