Lyric provided by www.seekalyric.com |
SĂȘ my hoe jou Vrydag lyk, ons maak ons planne om jou in te sluit. En as jy wil, bel maar vir Trix en Os, ons wag daar by die dros, Bestel 'n lekker dop voor die bordjie kos En net so voor die starters kom ou Frikkie aan, Sy hart is weer gebreek, hy's in die pad gesteek. Maar niks is mos so erg, al lyk dit nou so sleg, So kom nou almal saam ons dans dit alles weg. [Koor] Oh, staan n bietjie nader Oh, stamp daai voete harder Oh, almal klap die hande Oh... Later as die shooters val, raak ou Frikkie mal, En hy begin te strip, ons almal byt ons lip. Hy maak ou Robbie na, die bestuurder kla, Hy jag ons almal weg, Frikkie voel nou sleg, Maar voor die trane kom, val ons in die pad, En almal volg 'n kar, en Frikie word 'n nar. En skielik hou ons stil, dis Prestleys almal wil Ou frikkie weer sien dans, dis sy laaste kans. [Koor] Oh, staan n bietjie nader Oh, stamp daai voete harder Oh, almal klap die hande Oh... Frikkie tel toe ietsie op, en almal stem dis nie die beste pop Maar Frikkie lag, sy maak sy hartjie sag, hy't planne vir die nag, En voor hy haar wil soen, moet ou Os net keer Ek's moeg vir al die seer, se ou Frikkie weer, Daai meisie wil my soen, daar's niks wat jy kan doen. Ons sal jou ietsie leer, die dans moet jy probeer. Want Frikkie almal weet, jy verdien net meer. [Koor] Oh, staan n bietjie nader Oh, stamp daai voete harder Oh, almal klap die hande Oh... |