Lyric provided by www.seekalyric.com |
As ek terug dink Aan die ou dae Hoor ek die Tennessee waltz Dan verlang ek Na my liefling Weer by my Ek tel die ure Tot jy terug kom En my in jou arms vashou Want daar's niemand Niemand anders vir my [Koor] Jy weet my hart bly verlief Op die Tennessee waltz Kom en dans Op die Wals Laat ek jou vashou Jy weet my hart bly verlief Op die Tennessee waltz Kom en dans Op die Tennessee waltz Ek belowe as jy terug kom Om jou in my arms te hou En ek hoor al die Tennessee waltz... [Koor] Jy weet my hart bly verlief Op die Tennessee waltz Kom en dans Op die Wals Laat ek jou vashou Jy weet my hart bly verlief Op die Tennessee waltz Kom en dans Op die Tennessee waltz |