Lyric provided by www.seekalyric.com |
[Vers 1] Hy sit heel aand in die hoek en kyk vir my Miskien weet hy ok nie, ek wil hom net kry Die man is mooi, maar hy's blind en ook so bang Die man is rooi en hy bloos van wang tot wang As hy my dan nie wil vang Dan staan ek op, en die vrou gaan vang haar man [Koor] Wie nie waag nie, wen nie baby So gooi jou arms om die lady Wie nie waag nie wen nie baby So wees 'n man en vat my may be [Vers 2] Ek breek die ys as ons dans raak aan daai man Hy skrik hom dood,dog daai man se hart gaan staan Ek hou hom styf gaan hy nooit ooit vir my val Hy stoot my weg,maar sy hande maak my mal. As hy my dan nie wil vang Dan staan ek op, en die vrou gaan vang haar man [Koor] Wie nie waag nie, wen nie baby So gooi jou arms om die lady Wie nie waag nie wen nie baby So wees n man en vat my may be [Brug] Soen my, damit Kom hou my vas Bly langer by my as Leo in Titanic Ag damit, jy sal by my pas Gee my 'n kans en ek gee jou gas Maar as hy my dan nie wil vang Dan staan ek op, en die vrou gaan vang haar man [Koor] Wie nie waag nie, wen nie baby So gooi jou arms om die lady Wie nie waag nie wen nie baby So wees n man en vat my may be |