Lyric provided by www.seekalyric.com |
My liewe Pa ek bel net gou Ek wil jou stem net graag weer hoor Ek mag ek se ek het berou En mag ek nooit weer Pa verloor 'n eensaam nag, my kind slaap sag En ek wat hier op more wag Ek moet vir jou alleen groot maak Sal ek moed he om aan te gaan... [Koor] 'n engel huil, ek hoor Sy stem Hy roep na my, Hy wat my ken Vee af jou traan, wat ookal gebeur... Want na dit alles, sal die son weer more skyn 'n engel is vir ons gestuur Vir jou en my met rede hier En sal Hy weer oor more waak En sal jy weet dis nooit te laat... [Koor] 'n engel huil, ek hoor Sy stem Hy roep na my, Hy wat my ken Vee af jou traan, wat moet gebeur... Want na dit alles, sal dis son weer more skyn |