Charlize Berg - Hou Jou Mond En Soen My Lyrics
- Artist/Band:
- Album:
- Song Title:
- Text Options:
- Share & Like:
Hey jy loop verby, loop verby my
Maar jy sê nie veel nie
Wonder of jy weet dis hoe ek ook voel nie
Woorde sou onnodig raak
Hey jy, bly vir my, bly vir my 'n bietjie
Wil jy my nie steel my
Gee vir my 'n teken wat ek nie verbeel nie
Jy kyk tog so reg vir my
Styf teen jou wil ek myself verloor
Wie wil dan nog verder woorde hoor
Hou jou mond en soen my
As jy jou mooi gedra maak ek my oë toe en ek vra
Hou jou mond en soen my
Hou jou woorde vas by jou
Nog 'n bietjie langer stilte saam met jou
Hey jy, soek jy my, soek 'n bietjie langer
Totdat jy my kry jy weet nie wat ek wil nie
Maar jy laat ek jou lei
Jy weet ek staan en wag vir jou
Hey jy, dans vir my, dans 'n bietjie nader
Tot jy aan my raak en hou my bietjie vas
Tot die son ontwaak
Ek pas perfek hier teenaan jou
Styf teen jou wil ek myself verloor
Wie wil dan nog verder woorde hoor
Hou jou mond en soen my
As jy jou mooi gedra maak ek my oë toe en ek vra
Hou jou mond en soen my
Hou jou woorde vas by jou
Nog 'n bietjie langer stilte saam met jou
Trek my nou nader jou lyf teenaan my
Jou oë is so naby jy kyk regdeur my
Jou asem is warm
My hartklop is stil
Jy raak met jou lippe aan my
Hou jou mond en soen my
As jy jou mooi gedra maak ek my oë toe en ek vra
Hou jou mond en soen my
Hou jou woorde vas by jou
Nog 'n bietjie langer stilte saam met jou