Charlize Berg - Sal Jy Bly Vanaand? Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

Sê net jy sal bly
Jou arms rondom my
Terwyl die sterre helder raak
Die melkweg mooier maak

Die werêld om ons sing
Soos liefde ons omring
Die hemel daal nou om ons neer
Geen einde, geen verweer

Bly by my, hou my vas en naby jou
Jy weet ek wens dat die aand vir ewig hou

Sal jy bly vanaand, hier by my vanaand?
Soos 'n droom wat alles onvergeetlik maak
Sal jy bly vanaand, hier by my vanaand?
Tussen sterre waar ons harte een kan raak
Sal jy bly vanaand?

En kan jou oë oopmaak
Jou werêld myne maak
Saam met jou wil ek verdwaal
Jou soen 'n duisend maal

Die horison verby
Verskiet 'n ster vir jou en my
En ek glo dat wense waarheid word
Vanaand weet ek dis jy

Bly by my, hou my vas en naby jou
Bly by my, mag die oomblik altyd hou

Glo vertrou laat jou hart vir jou besluit
As ons harte deel sal ons liefde vloei daaruit

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog