Lianie May - Skooljare Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

[Vers 1]
Dis 10 jaar nou, en ek onthou
Die laaste keer, die laaste keer toe jy...
My nie wou raaksien
Soos elke keer tevore

As jy wou... jou hart aan my gee
Sou jy leer daar was soveel meer as net, soene en karre
Maar dis nou te laat

[Koor]
Ek onthou nog skooljare
Die binnesenter die beauty queens baby,
Maar jy't my verloor in die skare
Want die meisie met vaal ponie tails en n bril was verlore vir jare
Deur al my skooljare
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare

[Vers 2]
En hiers ek nou, 10 jaar later
Hier staan ek weer, staan voor die deur van ons, skool se reunie
Voel skielik weer verlore
Soek deur die saal, soek jou en my drome
Skielik vang my oe my droom, daai man
Maar langs hom staan sy vrou, sy vrou
So dis nou te laat...

[Koor]
Ek onthou nog skooljare
Die binnesenter die beauty queens baby,
Maar jy't my verloor in die skare
Want die meisie met vaal ponie tails en n bril was verlore vir jare
Deur al my skooljare
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare

Verlore vir jare
Deur al my skooljare
En waar jy nou is dink jy steeds nie aan my
Verlange dryf mense soos ek, ons onthou nog skooljare
Verlore vir jare
Onthou nog skooljare

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog