Lianie May - 'n Engel Huil Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

My liewe Pa ek bel net gou
Ek wil jou stem net graag weer hoor
Ek mag ek se ek het berou
En mag ek nooit weer Pa verloor

'n eensaam nag, my kind slaap sag
En ek wat hier op more wag
Ek moet vir jou alleen groot maak
Sal ek moed he om aan te gaan...

[Koor]
'n engel huil, ek hoor Sy stem
Hy roep na my, Hy wat my ken
Vee af jou traan, wat ookal gebeur...
Want na dit alles, sal die son weer more skyn

'n engel is vir ons gestuur
Vir jou en my met rede hier
En sal Hy weer oor more waak
En sal jy weet dis nooit te laat...

[Koor]
'n engel huil, ek hoor Sy stem
Hy roep na my, Hy wat my ken
Vee af jou traan, wat moet gebeur...
Want na dit alles, sal dis son weer more skyn

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog