Charlize Berg - Gee Vir My 'n Rede Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

As ek vra wat jy dink
Wees nou eerlik en sĂȘ dit vir my
Jy's gekerf in my hart
En ons lewens gedeel met 'n rede

Gee my net 'n aantwoord met 'n rede wat ek kan verstaan
Maar my liewer seer voor ek langer in die duister rond dwaal

Sommer is nie cool
Lyk ek dan soos 'n fool?
As jy my weer wil sien, gee my 'n rede
Jammer is te laat
Jy weet ek word nie kwaad
Ek vra net vir 'n rede
Jy weet ek soek nie na nog moeilikheid
En soek die waarheid en ek trek dit uit jou uit
Sommer is nie cool
Lyk ek dan soos 'n fool?
Gee vir my 'n rede

Hoekom nie, hoekom nou
Wil jy altyd die waarheid by jou hou?
Wat van my? Wat van jou?
Wil jy altyd emosies hier uithou?

Die waarheid maak mens seer
En ek wonder of ek als wil weet kan vergeet
Al is dit wit en swart waarteen anders
kan ons onsself meet maar jy weet

Reg of verkeerd ek sal net weet as ek dit uit jou mond hoor
Ek's opgeskeur ek vra nie veel meer as
Wat bly vir ons oor
Al die seerkry weer van voor
Hoekom het ek weer verloor

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog