Charlize Berg - Is Dit Ooit Verby? Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

Geslote agterdeure
Geheime ver verlede
Kyk verby die wete
Die twyfel waarteen ek my blind wil staan

Hou sy jou hart so gebonde?
Kan jy so leef daarsonder?
Dit dwaal in my gedagtes
Die tyd was reg vir my maar wat van jou?

Jy weet my hart klop net vir jou
Maar wat van jou hart, wat van jou?

Is dit ooit verby?
Wie se hart kies jy?
Kan ek maar hoop?
Kan ek in ons glo?

Is dit ooit verby?
As jy raak aan my
As jy drome droom
Is dit ek of sy?

Wat jou siel met 'n deernis kom aanraak
Gevoelens in jou kom wakkermaak

Jy dwaal nog so verlore
Jy kyk nog so gebroke
Maar ek weet daar's genesing
Van wonde wat die letsels op jou hart kan agterlaat

Hou vas aan my dan wys ek
Ons liefde jou sal deurtrek
Dit voel dalk soos die einde
Maar saam kan ons op liefde hoop en alles nuut begin

Jy weet my hart klop net vir jou
Gee my jou liefde vir nou
Verlore kanse
Weet sy dit nou
Ek sal jou vashou
Net by my hou

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog