Charlize Berg - Waar's Jy Nou? Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

Maak toe my oë
El sien jou weer
Ek voel jou asem in my nek
Ek kan nie keer
Jy fluister vir my
Soos die maand wat elke aand
volmaak sê jy my naam

Waar's jy nou?
As die stukkies van my lewe rondlê
Waar's jy nou?
As die woorde wag wat jy nog kon sê
Waar's jy nou?
As die laatste korrel sand uit die uurglas breek

Dis stil in my
Dit maak so seer
Hoe moet ek glo dat ons hieruit kon leer
Als was volmaak
Maar soos 'n roos het dit verwelk en
Als verloor wat bly nou oor

Stukke breek uit my
Storms woed verby
Vir ewig is 'n lang tyd

Nog een keer vir my
Neet een keer by my
Nog 'n laatste vir my

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog