Jack Parow - Cooler As Ekke Lyrics

  • Artist/Band:
  • Album:
  • Song Title:
  • Text Options:
  • Share & Like:

Jy dink jy's cooler as ekke want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Jy dink jy's cooler as ekke want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tette.
Jy dink jy's cooler as ek want jy't 'n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
Jy dink jy's cooler as ek want jy's elke jaar by die J&B Met.

Jy's ou nuus ek kom met rou beats
Jy le en wag ek gan soek iets
Jy's ice tea ek's witblits
Jy's lite bier ek's spirits
Jy's die ou met die new fresh look
Ek's die ou met die Pep Stores broek
Ek watch jou jy koekeloer oukes
jy forward nog Vernon Koekemoer jokes
Ek's fantasties jy's spasties
Ek vat an poppies jy raak an klein kids
Jy's Tim Voster ek's Chris Edwards
Jy's innie bosse ek rol innie vet shit
Jy's boring soos liedjies ommie kampvuur
my styl slick sneak suutjies soos 'n vampier
jou styl kak sag soos 'n pink marshmallow
meisies skree vir net "one night in parow"

Jy dink jy's cooler as ekke want jy hang saam met models
en ek hang saam met slette
Jy dink jy's cooler as ekke want ek's 'n rapper en jy sing in falsette
Jy dink jy's cooler as ek want ek ry op met die bus
en jy vlieg op met 'n jet
Jy dink jy's cooler as ek want jy ry in 'n Peugeot twee nul ses

Jy rol met 'n selfoon in jou pen
Ek rol nog met 'n 3310
My styl gooi sexy korrek
Jy dra nog fokken Mr Price Red
As ek instap skrikkie hele fokken bar
Jy kry nog fokken geld by jou ma
Ek los die hele jol papnat
As jy instap begin die hele jollie pad vat
ek's Amerika jys Irak
ek bomb jou lat die kak slap spat
Ek's 'n Bic pen jy's 'n Mont Blanc
Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand
Ek's original jy's gecopy
Ek's 'n flash drive jy's 'n floppy
Jy maak of jy alles het ma jy's fake
Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit

Jy dink jy's cooler as ekke want jy drink by Ku De
Ta en ek drink by De Dekke
Jy dink jy's cooler as ekke want jy's die gentleman bra eksie prette
Jy dink jy's cooler as ek want ek hou vakansie in Hartenbos
en jy hou vakansie in Quebec.
Jy dink jy's cooler as ek omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het

Jack Parow bra ek's n poes woes
Jy eet caviar en couscous
Ek drink Klipdrif jy drink Peroni
Jy't vriende in Swede ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more
Jy koop al jou fokken klere by a store
Jy dra net fokken Polo shirts
Shame jy luister na die Dirty Skirts
My naam's Parow dik heavy uitgeskollie
Jy lyk soos Jeremy de Tollie
Jack Parow die life van die party
Jy dra net fokken Issey Miyake
Jy's too cool for school eks mos kief
Ek's grasshopper jys Lacoste sportief
Jy lat die koek flop ek lat die huis rys
Jou meisie het 'n foto van my piel op haar Space Case

Search Song Lyrics
Browse Artists

A B C D E F G H I J K L M N
O P Q R S T U V W X Y Z #

Hide preview
Lyrics and Video Widget:

Code for your site/blog/space

Click above to select the code then right click & copy to get the code to paste onto your site/blog